Zuid-Afrika

Zuid-Afrika

dinsdag 22 mei 2012

Het Zuid-Afrikaanse volkslied 'Die Stem' door C.J. Langenhoven (1918)

Die Stem
Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see,
Oor die weige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Deur ons ver verlate vlaktes,
Met die kreun van ossewa
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem,
ONs sal offer wat jy vra
Ons sal lewe, ons sal sterwe,
Ons vir jou, Suid-Afrika

Op U Almag was vertrouend
Het ons vader gebou:
Skenk ons ook die krag, O Here
Om te handhaaf en te hou
Dat die erwe van ons vaadre
Vir ons kinders erwe bly
Knegte van die Allerhoogste,
Teen die hele wereld vry.
Soos ons vadere vetrou het,
Leer ons ook vertrou, O Heer
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wee, God regeer.

Geen opmerkingen:

Een reactie posten